Litium-6 is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is taamlik seldsaam.
Nukleosintese Die relatiewe aanwesigheid van litium-6 in die heelal is in 2018 effens 'n raaisel vir die fisici. Daar is baie meer van hierdie isotoop as wat van oerknalnukleosintese verwag kan word.
Hierdie teorie verklaar die ontstaan van litium-6 deur die kernreaksie:
H + He -> Li + γ
Die aanwesigheid in sterre is nogtans amper duisend maal groter as wat hierdie teorie voorspel.Physicsworld 02 Sep 2014
KMR Die kern van Li kan vir kernspinresonansie gebruik word. Hoewel dit 'n kwadrupool besit en hierdeur die resonansielyne verbreed word, is die kwadrupoolmoment taamlik klein. Die resonansielyne is daardeur taamlik smal. Die gevoeligheid is groot maar die isotoop is minder volop as Li.Hebreeuse Universiteit van Jerusalem
Verwysings
6