duimnael|links|Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000 Aragonees (aragonés, [aɾaɣoˈnes]) maak deel uit van die ondergroep van die Iberoromaanse tale binne die Romaanse taalfamilie. Dit is die amptelike taal van die Spaanse outonome gemeenskap Aragon, net suid van die Pireneë en die grens tot Frankryk. Dié taal het sowat 10 000 moedertaalsprekers en 20 000 mense gebruik dit as 'n tweede taal. Die Unesco beskou Aragonees as 'n bedreigde taal omdat dit tans net in enkele valleie van die suidelike Pireneë gebesig word.

Sien ook Aragonese Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Ernstig bedreigde tale Kategorie:Iberoromaanse tale Kategorie:Tale van Spanje