Rudolph Gerhardus Snyman (gebore 29 Januarie 1995 in Potchefstroom) is ’n rugbyspeler wat op slot vir die in Superrugby speel, asook vir Honda Heat in Japan.

Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 9 Junie 2018 teen Engeland in Johannesburg op die ouderdom van 23. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.

Eksterne skakels

Snyman se profiel op itsrugby.co.uk

Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers