S'busiso Nkosi (*21 Januarie 1996, Barberton) is ’n rugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die in Superrugby op vleuel speel.
Springbokloopbaan Nkosi maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 9 Junie 2018 teen Engeland in Johannesburg op die ouderdom van 22. Hy is ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.
Eksterne skakels
S'busiso Nkosi op itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers