Wilco Louw (gebore 20 Julie 1994 Ceres) is ’n rugbyspeler wat op stut vir die in Superrugby speel, asook vir die Westelike Provinsie in die Curriebekerreeks.
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 7 Oktober 2017 teen Nieu-Seeland in Kaapstad op die ouderdom van 23.
Eksterne skakels
Wilco Louw se profiel op itsrugby.co.uk
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Lewende mense