Aphiwe Odwa Dyantyi (gebore 26 Augustus 1994 in Oos-Londen) is ’n rugbyspeler wat op senter vir die in Superrugby speel, asook vir die Goue Leeus in die Curriebekerreeks.
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 9 Junie 2018 teen Engeland in Johannesburg op die ouderdom van 23.
Eksterne skakels
Dyantyi se profiel op itsrugby.co.uk
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Lewende mense