duimnael|Die spoorweg stasie rondom 1910 duimnael|Avesta Krylbo spoorweg stasie in Februarie 2009

Krylbo is 'n deel van die dorp Avesta in die Avesta Munisipaliteit, distrik Dalarna, Swede. Dit was 'n mark-dorp totdat dit saamgesmelt het met die stad van die Avesta in 1966. Krylbo is meestal bekend as 'n belangrike spoorwegmiddelpunt bekend as Avesta-Krylbo.

Op 19 Julie 1941, het 'n Duitse trein wat ammunisie vervoer, ontplof terwyl dit by Krylbo stasie staan. 24 mense is beseer.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Swede