alt=Horst Seehofer|duimnael|Horst Seehofer Horst Lorenz Seehofer (gebore 4 Julie 1949) is 'n Duitse politikus en voorsitter van die Christelik Sosiale Unie (CSU) in Beiere. Vanaf 2008 tot 2018 was hy Ministerpresident van Beiere en vanaf 2018 tot 2021 het hy as die federale Minister van Binnelandse Sake gedien.
Kategorie:Duitse ministers Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Ministers van Landbou Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense