Jos is 'n stad in die sentrale deel van Nigerië, met 'n bevolking van sowat 900 000 (volgens die 2006-sensus). Die stad staan ook bekend as "J-town".
duimnael|links|'n Straattoneel in Jos, 2004 Die stad is geleë op die Josplato op 'n hoogte van 1 238 meter, of 4 062 voet, bo seevlak, sowat 300 km noordoos van die hoofstad Abuja. Gedurende die Britse koloniale tydperk was Jos 'n belangrike sentrum in die tinmynbedryf.
Bekende boorlinge Mikel John Obi, Nigeriaanse sokkerspeler (* 1987).
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Nigerië