'n Boraat is eintlik die naam van die komplekse -anioon ('n monoboraat) maar nes by die silikate word hierdie term vir 'n groot aantal komplekse ione, hul verbindings en hul minerale gebruik.

Die monoboraat-ioon is die suurres van boorsuur, 'n swakke of amfotere suur wat as of as geskryf kan word. Die ioon het die vorm van 'n plat gelyksydige driehoek.

Ander borate links|duimnael|'n Keuse uit die talle boraatstrukture Daar is talle meer ingewikkelde boraat-ione, soos: diborate, triborate, tetraborate, soos boraks pentaborate en metaborate.

Kategorie:Anorganiese chemie Kategorie:Boraatminerale