Koernakowiet is 'n mineraal met 'n chemiese formule .5. Dit is na die Russiese chemikus Nikolai Koernakof genoem. Dit is die eerste keer in die provinsie Atiraoe van Kasakstan beskryf. Later is dit ook in Tibet, Turkye, Argentinië en Kalifornië aangetref.Geologypage
Verwysings