duimnael|180px|’n Vollyftatoe van voor af.
’n Vollyftatoe (Engels: body suit) is ’n omvattende reeks tatoeëermerke, gewoonlik met ’n sentrale tema of styl, wat ’n persoon se hele liggaam bedek. In sommige kulture het dit ’n belangrike betekenis en verteenwoordig dit ’n deurgangsrite of sosiale status.
’n Vollyftatoe sluit ook ander omvattende tatoes in, soos ’n moutatoe en ’n volrugtatoe.
Galery
Eksterne skakels Geskiedenis, kultuur en foto's Tatoe-idees Liggaamspakke.
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Tatoeëermerke