duimnael|180px|Die pornoster François Sagat is ’n bekende voorbeeld van iemand met ’n haartatoe.
’n Haartatoe of kopvelmikropigmentasie is ’n kosmetiese tatoeëring wat die indruk wek van ’n baie kort haarstyl op ’n kaal kop.
Die prosedure kan ook gebruik word om letsels van ’n haaroorplanting weg te steek of om yl hare dikker te laat vertoon. In teenstelling met ander tatoes word die vel nie so diep binnegedring nie en is die ink minder geneig om mettertyd te verkleur.
Verwysings
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Tatoeëermerke Kategorie:Menslike anatomie