Ammoniumkarbonaat is 'n sout met die formule .
Hierdie sout word dikwels vlugsout genoem omdat dit maklik ontbind:
As kristallyne vastestof is dit net as die monohidraat .1 bekend. Dit het 'n ortorombiese struktuur (ruimtegroep Pnma Z=4; a = 12.047 (3), b = 4.453 (1), c = 11.023 (3) Å en V = 591.3 (3) Å3 [ρberekend = 1281.8 (7) kg m−3] by T= 10 K.). Hierdie stof word op aarde byvoorbeeld in ghwano as die mineraal teschemacheriet aangetref. Maar dit is dalk volopper in die heelal, byvoorbeeld in primitiewe planetêre newels. Structure, hydrogen bonding and thermal expansion of ammonium carbonate monohydrate Acta Crystallogr B Struct Sci Cryst Eng Mater. 2014, 70(Pt 6), 948–962
Daar is nog twee ternêre kristallyne fases bekend in die -- stelsel. Ammoniumseskwikarbonaatmonohidraat . Ammoniumbikarbonaat of ammoniumwaterstofkarbonaat
In oplossings word in ewewig karbamaatione gevormAmmonium Carbonate, Ammonium Bicarbonate, and Ammonium Carbamate Equilibria Phys. Chem. 1995,99, 359-368 en kommersiële produkte wat die naam "ammoniumkarbonaat" dra, bevat dikwels hoofsaaklik ammoniumkarbamaat .
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings karbonaat