Snyman is 'n Afrikaanse van, afgelei van die Duitse Schneider.
Oorsprong Die eerste Snyman (Christoffel Snyman) was van gemengde afkoms, die kind van Catrijn van Batavia, 'n Indiese slavin en Hans Christoffel Schneider, 'n Duitse soldaat. Christoffel Snyman trou met Margaretha Therese De Savoye, afkomstig van Gent, Vlaandere, in Julie 1689.
Christoffel Snyman en sy vrou het nege kinders gehad: Jacobus Christoffel Snyman, gebore in 1690. Catharina Snyman (1692) Maria Magdelana Snyman (1693) Christina Snyman (1695) Elsie Snyman (1697) Johanna Snyman (1699) Philippus Snyman (1701) Susanna Snyman (1703) Elisabeth Snyman (1706)
Mense Sommige van die bekende Snymans sluit in:
André Snyman, Suid-Afrikaanse rugby speler Brendon Snyman, Suid-Afrikaanse rugby speler Dana Snyman (1963), Suid-Afrikaanse joernalis Eli Snyman, Zimbabwe-gebore Suid-Afrikaanse rugby-unie speler Evert Snyman (1954-2015), Suid-Afrikaanse radio-omroeper, stemkunstenaar, akteur en skrywer Gerrie Snyman, Namibiese krieketspeler Harold Snyman, Suid-Afrikaanse polisieman Johan Snyman, Suid-Afrikaanse rugby speler "JP" Snyman du Plessis, Suid-Afrikaanse rugby speler Kootjie Snyman (Jacobus Philippus, 1838-1925), Boere generaal by die beleg van Mafeking Neal Snyman, Suid-Afrikaanse blokfluit en produsent Neil Snyman, Suid-Afrikaanse krieketspeler Philip Snyman (1987), Suid-Afrikaanse rugby speler Robin Roy Snyman, Suid-Afrikaanse geestelike Ruan Snyman, Suid-Afrikaanse rugby speler Wilna Snyman (1935), Suid-Afrikaanse aktrise
Verwysings
Eksterne skakels snymangenealogy.co.za
Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne