’n Poffertjie, dikwels in Afrikaans bloot ’n koekie genoem, is ’n gebraaide gereg wat gewoonlik bestaan uit deeg met groente, vrugte, vleis of ander bestanddele in wat in olie gebraai word. Poffertjies kan óf soet óf sout wees.
Gewilde poffertjies in Suid-Afrika is pampoen-, mielie- of viskoekies.
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Gebak