Andries 'Boeboes' Coetzee (gebore 1 Maart 1990) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy kan in verskeie posisies in die agterlyn funksioneer. Hy verteenwoordig die in die Curriebeker-reeks en die in Superrugby.

Eksterne skakels

Andries Coetzee by itsrugby.co.uk

Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sharks rugbyspelers