Lizo Pumzile Gqoboka (gebore 24 Maart 1990 op Tabankulu) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op stut speel vir die Bulls in die Superrugbykompetisie. Sy gereëlde posisie is stut. Alhoewel hy sedert 2016 reeds in verskeie toetsspanne ingesluit is, het hy nog nie in 'n Springboktrui opgedraf in 'n toetswedstryd nie.
Eksterne skakels
itsrugby.co.uk spelerprofiel – Lizo Gqoboka
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Xhosas