Vincent Koch (gebore 13 Maart 1990 in Empangeni) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans op stut speel vir Saracens in die Engelse Premierskap.

Sy gereëlde posisie is op stut, en hy het voorheen vir die Blou Bulle en die Pumas in die Curriebekerkompetisie gespeel. Hy het ook reeds vyftien keer in 'n Springboktrui opgedraf vir 'n toetswedstryd. Hy het ook tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023 vir Suid-Afrika se wenspan uitgedraf.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Afrikaners Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers