Vantasselite is ‘n seldsame aluminium fosfaatmineraal met ‘n chemiese formule Al4(PO4)3(OH)3 •9H2O. Dit kristalliseer in die ortorombiese stelsel, het 'n wit kleur, 'n hardheid van 2 tot 2,5, 'n wit streep en 'n pêrelagtige glans.

Dit kom voor in 'n kwartsiet steengroef noord van Bihain, België, en is die eerste keer in 1987 beskryf, en na die Belgiese mineraloog René Van Tassel vernoem.

Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal

Verwysings

Kategorie:Aluminiumminerale Kategorie:Fosfaatminerale Kategorie:Geologie Kategorie:Minerale Kategorie:Mineralogie Kategorie:Ortorombiese minerale Kategorie:Sulfaatminerale