Die Petljakof Pe-3 is 'n Russiese nagvegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die Pe-3 is ontwikkel uit die Petljakof Pe-2, 'n bomwerper.

Sien ook Lys van vegvliegtuie

Bron Crosby, Francis: THE WORLD ENCYCLOPEDIA OF FIGHTERS & BOMBERS. 2015.

Kategorie:Vegvliegtuie Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog