Die 23ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: 2026 FIFA World Cup; Spaans: Copa Mundial de Fútbol 2026; Frans: Coupe du monde de football de 2026) is van 11 Junie tot 19 Julie 2026 in Kanada, Meksiko en die Verenigde State beslis. FIFA het op 13 Junie 2018, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 in Rusland, die gasheerlande aangekondig. Dit was die eerste toernooi wat deur drie lande saam aangebied is. Daarbenewens was dit die vierde toernooi in Noord-Amerika, die eerste in Kanada, die tweede in die Verenigde State ná die 1994-toernooi, asook die derde in Meksiko ná die 1970- en 1986-toernooie. Kandidate vir gasheer was Marokko asook die gemeenskaplike Noord-Amerikaanse bod.

duimnael|links|upright|Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is Die toernooi is vir die eerste keer deur 48 nasionale spanne beslis, waaronder dié van die drie gasheerlande. Die spanne is in twaalf groepe van vier elk verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep en die agt beste derdeplek-spanne na die 16de eindrondte deurgedring het. Altesaam 104 wedstryde is gespeel, waarvan 78 in die Verenigde State en 13 elk in Kanada en Meksiko. Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 was die langste toernooi volgens beide aantal deelnemende spanne en wedstryde.

Spanje het die trofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Argentinië op 19 Julie op die MetLife-stadion, East Rutherford, Verenigde State, met 1–0 in ekstra tyd geklop en sodoende hul tweede wêreldbekertitel ingepalm het. Hiermee het hulle ná Duitsland in 2014 die tweede Europese span geword wat die toernooi in die Amerikas gewen het. Engeland het derde en Frankryk in die vierde plek geëindig. Die nasionale sokkerspanne van Curaçao, Kaap Verde, Jordanië en Oesbekistan het vir die eerste keer aan 'n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Suid-Afrika het vir die eerste keer sedert 2010 weer aan 'n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem, maar hulle het in die 16de eindrondte teen die medegasheer Kanada vasgeval. Al drie die gashere is in die agtste eindrondte uitgeskakel.

Toewysing duimnael|400px| duimnael|400px|FIFA-lede en hul stemme vir die kandidate: Toegelaat om te stem Onbevoeg om te stem Volgens FIFA se beleid mag net al om die derde toernooi deur dieselfde kontinentale beheerliggaam aangebied word. Lande van AFC en UEFA was dus onverkiesbaar vir 2026, omdat die 2018-toernooi aan Rusland en die 2022-toernooi aan Katar toegewys is.

Kanada, Meksiko en die Verenigde State is op 13 Junie 2018 in Moskou deur FIFA gekies as die gasheerlande vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026. Die enigste ander kandidaatland was Marokko. Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 was een van vyf groot internasionale sporttoernooie wat die Verenigde State binne een dekade aangebied het, saam met die T20I-wêreldbeker 2024 (saam met Wes-Indië), die Olimpiese Somerspele 2028, die Rugbywêreldbeker 2031 en die Vrouerugbywêreldbeker 2033.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 Land Rondte 1 , , 134 65

Kwalifisering Die gashere Kanada, Meksiko en die Verenigde State se spanne het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 gekwalifiseer. Van die 45 oorblywende plekke was 16 vir UEFA (Europa) gereserveer, nege vir CAF (Afrika), agt vir AFC (Asië), ses vir CONMEBOL (Suid-Amerika), drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) en een vir OFC (Oseanië). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen Afrika en Noord-/Sentraal-Amerika en tussen Suid-Amerika en Oseanië beslis.

Die kontinentale kwalifiseringswedstryde is tussen 7 September 2023 en 31 Maart 2026 beslis. Weens die voortgesette Russiese inval in Oekraïne sedert 2022 het Rusland se skorsing deur beide FIFA en UEFA bly voortbestaan. Vir die eerste keer het agt Arabiese lande (Algerië, Egipte, Irak, Jordanië, Katar, Marokko, Saoedi-Arabië en Tunisië) aan dieselfde Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Noemenswaardige lande wat nie gekwalifiseer het nie sluit in die viermalige wêreldbekerwenner Italië, Denemarke, Kameroen, Nigerië en Pole.

Kwalifiserende spanne Die volgende 48 spanne het vir die hooftoernooi gekwalifiseer:

duimnael|400px|Uitslag van die kwalifisering: SpanVerskynings by eindstrydeAgtereen-volgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie5de12014Agtste eindrondte (2014)19de142022Kampioen (1978, 1986, 2022)7de62022Agtste eindrondte (2006, 2022)15de42022Derde plek (2018)2de12014Groepfase (2014)23ste232022Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994, 2002)7de12018Kwarteindrondte (2014)1ste1–Debuut21ste192022Kampioen (1954, 1974, 1990, 2014)5de22022Agtste eindrondte (2006)4de12018Groepfase (1934, 1990, 2018)17de82022Kampioen (1966)17de82022Kampioen (1998, 2018)5de22010Kwarteindrondte (2010)2de11974Groepfase (1974)2de11986Groepfase (1986)7de42022Groepfase (1978, 1998, 2006, 2014, 2018, 2022)4de12014Groepfase (2006, 2010, 2014)8ste82022Agtste eindrondte (2002, 2010, 2018, 2022)1ste1–Debuut1ste1–Debuut3de22022Groepfase (1986, 2022)2de22022Groepfase (2022) DR Kongo2de11974Groepfase (1974)7de42022Naaswenner (2018)7de32022Vierde plek (2022)18de92022Kwarteindrondte (1970, 1986)12de22022Naaswenner (1974, 1978, 2010)3de12010Groepfase (1982, 2010)4de11998Agtste eindrondte (1998)1ste1–Debuut9de11998Derde plek (1954)2de12018Groepfase (2018)9de12010Kwarteindrondte (2010)9de72022Derde plek (1966)7de32022Agtste eindrondte (1994)4de32022Kwarteindrondte (2002)10de11998Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978, 1982, 1986, 1990, 1998)17de132022Kampioen (2010)4de12010Groepfase (1998, 2002, 2010)12de112022Vierde plek (2002)13de12018Naaswenner (1958)13de62022Kwarteindrondte (1934, 1938, 1954)9de22006Naaswenner (1934, 1962)7de32022Groepfase (1978, 1998, 2002, 2006, 2018, 2022)2de12002Derde plek (2002)15de52022Kampioen (1930, 1950)12de22022Derde plek (1930)

Stadions Die 104 wedstryde is op die volgende 16 stadions gespeel, waarvan twee in Kanada, drie in Meksiko en elf in die Verenigde State:

Meksikostad New York/New Jersey Dallas–Fort Worth Kansas City Azteca-stadion(Estadio Banorte) MetLife-stadion(New York/New Jersey-stadion)(East Rutherford) AT&T-stadion(Dallas-stadion)(Arlington) Arrowhead-stadion(Kansas City-stadion) Kapasiteit: 83 000 Kapasiteit: 82 500 Kapasiteit: 94 000 Kapasiteit: 73 000 200px 200px 200px 200px Houston Atlanta Los Angeles Philadelphia NRG-stadion(Houston-stadion) Mercedes-Benz-stadion(Atlanta-stadion) SoFi-stadion(Los Angeles-stadion)(Inglewood) Lincoln Financial Field(Philadelphia-stadion) Kapasiteit: 72 000 Kapasiteit: 75 000 Kapasiteit: 70 000 Kapasiteit: 69 000 200px 200px 200px 200px Seattle San Francisco Boston Miami Lumen Field(Seattle-stadion) Levi's-stadion(San Franciscobaaigebiedstadion)(Santa Clara) Gillette-stadion(Boston-stadion)(Foxborough) Hard Rock-stadion(Miami-stadion)(Miami Gardens) Kapasiteit: 69 000 Kapasiteit: 71 000 Kapasiteit: 65 000 Kapasiteit: 65 000 200px 200px 200px 200px Vancouver Monterrey Guadalajara Toronto BC Place(BC Place Vancouver) Estadio BBVA(Estadio Monterrey)(Guadalupe) Estadio Akron(Estadio Guadalajara)(Zapopan) BMO Field(Toronto-stadion) Kapasiteit: 54 000 Kapasiteit: 53 500 Kapasiteit: 48 000 Kapasiteit: 45 000 200px 200px 200px 200px

Formaat Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 is oor 39 dae tussen 48 verskillende spanne oor 104 wedstryde beslis. Dit het op 11 Junie 2026 op die Azteca-stadion, Meksikostad, Meksiko, met die openingswedstryd tussen die medegasheer Meksiko en Suid-Afrika afgeskop. Die toernooi het geëindig op die MetLife-stadion, East Rutherford, Verenigde State, op 19 Julie met die eindstryd tussen Argentinië en Spanje, waartydens die wenner die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.

Kalender Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 se daaglikse program aan. ’n Rooi blokkie dui op beide die openings- en sluitingseremonie, ’n pers blokkie op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

+ Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooiGroepfaseJunieDo11Vr12Sa13So14Ma15Di16Wo17Do18Vr19Sa20So21Ma22Di23Wo24Do25Vr26Sa27Seremonies | bgcolor=#d6325b|

|Groep A | bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

|Groep B | | bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

|Groep C

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

|Groep D | | bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2 | |Groep E

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2 | |Groep F

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2 | |Groep G

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2 |Groep H

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2 |Groep I

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2 |Groep J

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2Groep K

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2Groep L

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2

| bgcolor=#c364f3| 2UitklopfaseJunie/JulieSo28Ma29Di30Wo1Do2Vr3Sa4So5Ma6Di7Wo8Do9Vr10Sa11So12Ma13Di14Wo15Do16Vr17Sa18So19Seremonies

| bgcolor=#d6325b|Uitklopfase | bgcolor=#00cc33| 1 | bgcolor=#00cc33| 3 | bgcolor=#00cc33| 3 | bgcolor=#00cc33| 3 | bgcolor=#00cc33| 3 | bgcolor=#00cc33| 3 | bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2 | | bgcolor=#00cc33| 1 | bgcolor=#00cc33| 1 | bgcolor=#00cc33| 2

| bgcolor=#00cc33| 1 | bgcolor=#00cc33| 1

| bgcolor=#3399ff| 1 | bgcolor=#ffcc00| 1Verklaring

Groepfase Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 is tussen 48 nasionale sokkerspanne beslis. Vir die groepfase is die 48 deelnemende spanne in twaalf groepe van vier elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel: Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning; Een vir ’n gelykop; geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee beste spanne en die agt beste derde-plekspanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelykop in punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 32 wedstryde bestaan het: 16 16de eindstryde, agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n wedstryd om die derde plek en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die agt beste derde-plekspanne na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die 16de eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B gespeel en die wenner van Groep B teen die naaswenner van Groep A. Spanne van dieselfde groep kon dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd mekaar ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner ná 120 minute was nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde Kwalifiseer vir die uitklopfase.Moontlike uitklopdeelname.Uit die toernooi geskakel.