Kirsten McCann (25 Augustus 1988 - ) is 'n Suid-Afrikaanse roeier wat 'n wêreldtitel in Sarasota, Florida gewen het. Sy is die eerste Suid-Afrikaanse vrou wat dit vermag. Sy het deelgeneem in die liggewig afdeling vir vroue in enkelskulbote. Sy het ook in die Olimpiese Somerspele 2016 deelgeneem in die dubbelskulbote.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse roeiers Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse sportvroue