duimnael|400px|Lande volgens ekonomiese ontwikkeling in 2008:
Klassifikasie volgens die IMF en die VN duimnael|400px|’n Wêreldkaart wat die kategorieë van die Menslike-ontwikkelingsindeks volgens lande aandui (geskoei op data uit 2018 wat in 2017 gepubliseer is).
’n Ontwikkelde land of geïndustrialiseerde land is ’n soewereine staat met ’n hoogs ontwikkelde ekonomie en gevorderde tegnologiese infrastruktuur in vergelyking met ander lande. Die algemeenste kriteria om die graad van ekonomiese ontwikkeling te bepaal is die bruto binnelandse produk (BBP), bruto nasionale produk (BNP), per capita-inkomste, vlak van industrialisasie, mate van wydverspreide infrastruktuur en algemene lewenstandaard.Developed Economy Definition . Investopedia (2010-04-16). Besoek op 2013-07-12. Dit is debatteerbaar watter kriteria gebruik moet word en watter lande as ontwikkel geklassifiseer kan word.
Ontwikkelde lande het ’n post-industriële ekonomie, wat beteken die dienssektor verskaf meer rykdom as die nywerheidsektor. Daarteenoor is ontwikkelende lande besig om te industrialiseer of hoofsaaklik op landbou aangewese. In 2015 het gevorderde ekonomieë 60,8% uitgemaak van die wêreldwye BBP gebaseer op nominale waardes en 42,9% van die wêreldwye BBP gebaseer op koopkragpariteit (KKP), volgens die Internasionale Monetêre Fonds.IMF-BBP-data (Oktober 2015) In 2015 was die 10 grootste gevorderde ekonomieë volgens BBP in beide nominale en KKP-terme Australië, Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië, Japan, Suid-Korea, Spanje, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde Koninkryk.
Menslike-ontwikkelingsindeks (MOI)
duimnael|Lande volgens BBP (nominaal) per capita in 2019 Die Verenigde Nasies (VN) se Menslike-ontwikkelingsindeks is ’n statistiese maatstaf wat ’n land se vlak van menslike ontwikkeling weergee. Terwyl daar ’n sterk verband is tussen ’n lande se MOI-telling en ’n vooruitstrewende enonomie, wys die VN daarop dat die MOI-tellings meer aandui as inkomste of produktiwiteit. Anders as BBP en per capita-inkomste, bring die MOI in berekening hoe inkomste verander word "in opvoedings- en gesondheidsgeleenthede en dus in hoër vlakke van menslike ontwikkeling".
Sedert 1990 het Noorweë (2001–2006, 2009–2013), Japan (1990–1991 en 1993), Kanada (1992 en 1994–2000) en Ysland (2007–2008) die hoogste MOI-telling gehad. Die top-47-lande het tellings van tussen 0,793 in Barbados en 0,955 in Noorweë gehad.
Baie "gevorderde ekonomieë" word gekenmerk deur ’n MOI-telling van 0,9 of hoër. Die laaste verslag is op 21 Maart 2017 gepubliseer.
Volledige lys lande = Toename = Bestendig = Afname
Baie hoë menslike ontwikkeling
Rang Land MOI 2016-ramings vir 2015 Verandering in rang sedert vorige jaar 2016-ramings vir 2015 Verandering sedert vorige jaar 1 0.949 0.001 2 (1) 0.939 0.002 2 0.939 0.001 4 0.926 0.002 5 (1) 0.925 0.002 5 (1) 0.925 0.001 7 (1) 0.924 0.001 8 0.923 0.003 9 0.921 0.002 10 (1) 0.920 0.001 10 (1) 0.920 0.002 12 0.917 0.001 13 0.915 0.002 14 (1) 0.913 0.004 15 (1) 0.912 0.001 16 0.909 0.001 17 0.903 0.001 18 0.901 0.002 19 0.899 0.001 20 0.898 0.002 21 (1) 0.897 0.003 22 (1) 0.896 0.001 23 0.895 0.002 24 0.893 0.001 25 0.890 0.002
Rang Land MOI 2016-ramings vir 2015 Verandering in rang sedert vorige jaar 2016-ramings vir 2015 Verandering sedert vorige jaar 26 (1) 0.887 0.006 27 (1) 0.884 0.002 28 0.878 0.003 29 0.866 0.001 30 0.865 0.001 30 (1) 0.865 0.002 32 0.858 0.001 33 (1) 0.856 0.002 33 (2) 0.856 0.003 33 0.856 0.001 36 0.855 0.003 37 0.848 0.002 38 0.847 0.002 38 0.847 0.002 40 0.845 0.003 41 0.843 0.002 42 0.840 0.004 43 0.836 0.002 44 0.830 0.002 45 0.827 0.001 45 (1) 0.827 0.004 47 (1) 0.824 0.001 48 (1) 0.807 0.003 49 (1) 0.804 0.001 50 (1) 0.802 0.004 51 (1) 0.800 0.001
As nielid van die VN bereken die regering van Taiwan sy eie MOI, wat in 2011 ’n waarde van 0,882 gehad het. Terwyl die MOI vir Hongkong deur die VN bereken word, geld dit nie vir Macau nie. Laasgenoemde se regering het die streek se MOI in 2011 as 0,868 bereken. Hierdie tellings plaas beide Taiwan en Macau gerieflik binne die lys lande met "baie hoë menslike ontwikkeling".Macau in Figures, 2013
Ander lyste van ontwikkelde lande duimnael|300 px|Die Wêreldbank se hoëinkomstelande in 2023.
’n Paar instellings het lyste van ontwikkelde lande opgestel: Die VN (sy lys word hier bo vertoon), die CIA, en ander.
Die IMF identifiseer 39 "gevorderde ekonomieë".IMF Advanced Economies List. World Economic Outlook, April 2016, p. 148 World Economic Outlook , IMF, September 2011, p. 165. Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) se 35 lidlande is bekend as die "klub van ontwikkelde lande".Indiana Express Minutes of Forum #26:Global Strategy Series 2 – Japan as It Should Be (Outline) | Economic and Social Research Institute, Cabinet Office, Government of Japan . Esri.go.jp. Besoek op 2013-07-12. Die Wêreldbank identifiseer 78 "hoëinkomstelande".
Wêreldbank se hoëinkomstelande Volgens die Wêreldbank word die volgense 78 lande en gebiede geklassifiseer as "hoëinkomste-ekonomieë".Country and Lending Groups. Wêreldbank. Besoek op 1 Augustus 2016. Tussen hakies is die jaar/jare waarin hulle so geklassifiseer is sedert klassifisering in 1987 begin is.
(1990–) (2002, 2005–2008, 2012–) (1987–1990, 1994–) (1987–) (1987–) (1987–) (1987–1989, 2001–) (1989, 2000, 2002, 2006–) (1987–) (1987–) (2015–) (1987, 1990–) (2023-) (1987–) (1993–) Kanaaleilande (1987–) (2012–) (1994–)b (1988–) (2006–) (1987–) (2006–) (1987–) (1987–) (1987–) (1990–) (1987–)
(2009–2010, 2015–) (1996–) (1987–) (1987–1989, 1995–) (1987–) (2007–11, 2014–) (1987–) (1987–) (1987–1989, 2002–) (1987–) (1987–) (1987–) (1995–1997, 2001–) (1987–) (2009, 2012–) (1994–) (2012–) (1987–) (1994–) (1989, 1998, 2000, 2002–) (1994–) (1987–) (1995–) (1987–) (1995–2001, 2007–) (1987–)
(2007–) (2016–) (2009–) (1994–) (2021-) (2012-2014, 2023-) (1989, 2002–) (1987–) (2012–) (2010–) (1991–1993, 2000–) (1987–1989, 2004–) (2014–) (1987–) (1994–)b (2007–) (1997–) (1987–) (1987–) (1987–) (1987–) (2006–) (2009–) (1987–) (1987–) (1987–) (2012–) (1987–)
IMF se gevorderde ekonomieë duimnael|300px|
Volgens die IMF word die volgende 39 ekonomieë as "gevorderd" geklassifiseer:
OESO-lede met ’n hoë inkomste duimnael|Die lidlande van die OESO: Daar is 36 lede in die OESO se hoëinkomstekategorie, soos deur die Wêreldbank bepaal.Country and Lending Groups | Data . Data.worldbank.org. Besoek op 2016-08-01.
Dit sluit in:
27 lande in Europa:
3 lande in Asië:
3 lande in Noord-Amerika:
2 lande in Oseanië:
1 land in Suid-Amerika:
Verwysings
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Geografie Kategorie:Nywerheid