Die Saringwarivier is 'n rivier wat vir sy hele lengte aan die westekant van die Krugerwildtuin vloei. Sy monding is aan die noordebank van die Sabierivier tussen Hazyview en die Paul Krugerhek in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Oorsprong
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Saringwarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke