Die Langspruit is 'n rivier wat vir sy hele lengte wes van die Krugerwildtuin in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier op die gholfbaan van die "Sabie River Sun Resort" sowat 2,5 km noord van Hazyview

Oorsprong

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Langspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Komati-sytakke Kategorie:Mpumalanga