Routot is 'n Franse dorp in die département Eure (région Normandië), wes van Rouen, met sowat 1 500 inwoners (2014).
Die dorp is geleë in die Roumois.
Die dorp word as Rouetot vir die eerste keer in 1180 genoem.
Naburige munisipaliteite
Demografie
Verwysings
Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Haute-Normandie