Suid-Afrika

Malalane, die dorp in die Ehlanzeni-distrik, Mpumalanga, Suid-Afrika, Malalane, 'n klein bergkoppie in die Ehlanzeni-distrik, Mpumalanga, Suid-Afrika, Malalanespruit, 'n spruit by Malelane, Mpumalanga, Suid-Afrika Malalane, 'n toegangshek na die suide van die Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika, Malalane, 'n satelietkamp in die verre suide van die Krugerwildtuin, Mpumalanga, Malelane, die oorspronklike groente- en suikerrietplaas (vandag TSB) waarop die dorp uitgelê is.