Die Phabenirivier is 'n rivier wat vir sy hele lengte aan die wesgrens van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier naby die Phabeni-toegangshek.

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Phabenirivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Sabierivier-sytakke