Sloane Stephens (gebore 20 Maart 1993 in Plantation, Florida) is 'n Amerikaanse tennisspeler. Sy het agt WTA-enkeltitels gewen en haar eerste groot oorwinning tydens die Amerikaanse Ope van 2017 behaal. Met hierdie oorwinning het sy die laagste gekeurde speler geword (83) om die vroue-enkelspelstitel in te palm, asook die eerste Amerikaanse vrou naas die Williams-susters wat die toernooi sedert Jennifer Capriati in 2002 gewen het.

Stephens het ook die halfeindrondte van die Australiese Ope in 2013 behaal, waar sy Serena Williams in die kwarteindrondte verslaan het. Sy het haar eerste enkelspeltitel by die Citi Open in 2015 gewen. Haar hoogste posisie op die wêreldranglys is nommer 3.

Grand Slam-rekord duimnael|links|upright|Sloane Stephens tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2012 duimnael|links|upright|Sloane Stephens tydens die Washington Open in 2011 Die tabel toon Stephens se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in enkelspel vir vroue waaraan sy deelgeneem het: Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope2011 K2 Rondte 1 K2 Rondte 32012 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 32013 Halfeindstryd Rondte 4 Kwarteindstryd Rondte 42014 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 22015 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 12016 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 3 Nie deelgeneem nie2017 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 1 Wenner2018 Rondte 1 Eindstryd Rondte 1 Kwarteindstryd2019 Rondte 4 Kwarteindstryd Rondte 3 Rondte 12020 Rondte 1 Rondte 2 Toernooi nie gehou nie Rondte 32021 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 32022 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 1 Rondte 22023 Rondte 1 Rondte 4 Nie deelgeneem nie Rondte 12024 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 12025 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie2026 Rondte 1 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Rondte 2

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Sloane Stephens se ITF-profiel Sloane Stephens se WTA-profiel

Kategorie:Amerikaanse tennisspelers Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers