duimnael|'n Professor verduidelik wiskundige begrippe aan sy studente.

Professor of hoogleraar is 'n akademiese rang (of dan titel) by universiteite en ander tersiêre onderwys- en navorsingsinstellings. Die woord professor kom uit Latyn, waar dit "iemand wat professeer" beteken en na 'n kenner in die kunste of wetenskap, of 'n onderwyser van die hoogste rang verwys.

Verwysings

Sien ook Emeritaat

Eksterne skakels

Kategorie:Titels *