duimnael|Die Dakotas
Dakota kan na een van die volgende verwys:
Die Dakotas:HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Noord-Dakota, deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika. Suid-Dakota, deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika.
Douglas DC-3, vliegtuig wat ook as die Dakota bekend staan. Dakota, 'n inheemse volk in Noord-Amerika. Dakota, 'n plek op die eiland Aruba in die Karibiese See.
Verwysings