Die Houtbosloop is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei net suid van die Sudwalagrotte verby, voordat dit teenaan die N4-snelweg by Montrose by die Krokodilrivier aansluit.

Oorsprong

Monding

Sytakke Beestekraalspruit Blystaanspruit

Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga