duimnael|Patrick Chila

Patrick Chila (gebore 27 November 1969 in Ris-Orangis, Essonne) is 'n Franse tafeltennisspeler wat van 1992 tot 2008 by vyf Olimpiese Spele meegeding het.

Hy het in die 2000 Olimpiese Spele 'n brons medalje gewen saam met Jean-Philippe Gatien in die dubbelspel. Hy was ook vier keer die Franse kampioen (1998, 2003, 2007, 2008).

Hy het sy internasionale aftrede aangekondig ná sy deelname aan die Olimpiese Spele in Beijing in 2008.

Verwysings

Eksterne skakels Sports-Reference Profile

Kategorie:Franse tafeltennisspelers Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense