__NOTOC__ Die Klaserierivier is 'n takrivier van die Olifantsrivier, wat in Mpumalanga en die Limpopoprovinsies van Suid-Afrika vloei.

Oorsprong ongeveer 10 km oos van die Blyderivierspoort-natuurreservaat.

Monding , Olifantsrivier (±10 km suidoos van Phalaborwa, net binne die Krugerwildtuin se westegrens).

Roete Vloei deur Mpumalanga en Limpopo.

Damme Jan Wassenaardam

Eksterne skakel Google-kaart van die Klaserierivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Riviere in Mpumalanga