Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier.
Die Klein Olifantsrivier is 'n takrivier van die Olifantsrivier in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika.
Oorsprong tussen Breyten, Ermelo en Hendrina.
Samevloei
Roete Vloei rigting noordwes, van naby Breyten tot noordwes van Middelburg, Mpumalanga.
Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Riviere in Mpumalanga