Die Mulatirivier is 'n sytak van die Selatirivier, op sy beurt 'n tak van die Olifantsrivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.

Eksterne skakel Google-kaart van die Mulatirivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke