duimnael|regs|Helen Elliott by die Wêreld Tafeltenniskampioenskap van 1952, in Bombaai, Indië.

Helen Elliot (20 Januarie 1927 – 12 Januarie 2013) was 'n tafeltennisspeler uit Skotland. Van 1948 tot 1957 het sy verskeie medaljes in dubbelspel in die Wêreld Tafeltenniskampioenskap gewen.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Britse tafeltennisspelers Kategorie:Skotse sportlui