Oksana Fadeyeva (gebore 16 Maart 1975, née Kushch) is 'n Russiese tafeltennisspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele 2008 deelgeneem, en het die eerste ronde van die enkelspelkompetisie bereik. Sy het in 2004 aan beide die enkelspel en dubbelspel deelgeneem.

Verwysings

2008 Olympic profile

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Russiese tafeltennisspelers