Die Molototsi is 'n sytak van die Groot-Letabarivier in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Oorsprong Die Molototsirivier ontspring in die berge noordwes van Modjadjiskloof.
Samevloei Linkerbank van die Groot-Letabarivier oorkant Ga-Selwana, net wes van Letaba Ranch en 40 km noordwes van Phalaborwa.
Sien ook Luvubu and Letaba Water Management Area (in Engels)
Eksterne skakel Google-kaart van die Molototsi se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)