Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in Mpumalanga by die Krokodilrivier aansluit. Vir die ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier (meersinnig)

Die Elandsrivier is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika.

Oorsprong

Monding

Sytakke Battery Creek Blouboskraalspruit (samevloei by Waterval-Boven) De Kroonspruit (samevloei by Milly's pitstop) Driefonteinspruit Hartebeesspruit Joubertspruit (samevloei by Waterval-Onder) Leeuspruit Rietvleispruit Maraisspruit (samevloei by Machadodorp) Skoonspruit Tautesloop

Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga