Yoon Jae-young (Koreaanse uitspraak: [jun.dʑɛ̝.jʌŋ]; gebore 5 Februarie 1983) is 'n Suid-Koreaanse tafeltennisspeler. Hy het tydens die Olimpiese Somerspele 2008 'n bronsmedalje gewen vir die Suid-Koreaanse mansspan.

Eksterne skakels Yoon se profiel

Kategorie:Suid-Koreaanse tafeltennisspelers Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense