Hierdie is 'n Koreaanse naam, die van is Kang. Kang Hee-chan (Hangul: 강희찬, Hanja: 姜煕燦) (gebore 10 Mei 1970) is 'n voormalige manlike tafeltennisspeler uit Suid-Korea. By die Olimpiese Somerspele van 1992 in Barcelona het hy saam met Lee Chul-seung die bronsmedalje in die mansdubbelspel gewen.
Verwysings
Eksterne skakels Profiel
Kategorie:Suid-Koreaanse tafeltennisspelers Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense