Hierdie is 'n Koreaanse naam, die van is Hyun. Hyun Jung-hwa (Hangul: 현정화; Hanja: 玄 静 和; gebore 6 Oktober 1969 in Busan, Suid-Korea) is 'n uitgetrede vroue-tafeltennisspeler van Suid-Korea wat aan die Olimpiese Somerspeles van 1988 en 1992 deelgeneem het.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Koreaanse tafeltennisspelers Kategorie:Olimpiese deelnemers