Tarnowskie Góry 280px Kaart Wapen 180px|senter 50px|senter Vlag 60px|border|senter Land  Woiwodskap 20px Silesië Koördinate  Stigting 15de eeu Stadstatus 1528 Oppervlakte:    - Totaal 83,72 vk km  Hoogte bo seevlak 328 m Bevolking:    - Totaal (2010) 60 889  - Bevolkingsdigtheid 730/vk km Tydsone MET (UTC +1)  - Somertyd MEST (UTC +2) Klimaat    - Tipe Gematigde maritiem- kontinentale klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 7,2 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie -  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 700 mm Burgemeester Arkadiusz Czech Amptelike Webwerf tarnowskiegory.pl

Tarnowskie Góry (Duits en voorheen: Tarnowitz, Tsjeggies: Tarnovice) is 'n Poolse stad in die woiwodskap Silesië met sowat 61 000 inwoners.

In 2017 is die Tarnowskie Góry Lood-silwer-sinkmyn en die ondergrondse waterbestuurstelsel op die lys van wêrelderfenisgebiede geplaas.

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Pole