Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandsrivier wat in Limpopo by die Olifantsrivier aansluit. Vir die ander riviere met dieselfde naam, sien Elandsrivier (meersinnig)
Die ElandsrivierKaart van die Elandsrivier op Geonames.org (cc-by); databasis afgelaai op 2017-02-28 is 'n takrivier van die Olifantsrivier in Limpopo in Suid-Afrika. Dit ontspring in die hoëveld van westelike Mpumalanga, en vloei dan in noordoostelike Gauteng onder die Molotopad (R573) deur. In die bankenveld het dit 'n aansienlike linkersytak wat ook as Elandsrivier bekend staan. Albei Elandsriviere loop noord van Cullinan deur imposante klowe wat diep in die bankenveld inkerwe, eersgenoemde by Muningi Gorge, en die tweede te Little Eden.
Oorsprong
asook ander kleiner spruite en lopies in Limpopo, Mpumalanga en Gauteng
Monding
Sytakke Kameelrivier Enkeldoringspruit Hartbeesspruit Elandsfonteinspruit
Damme Rust de Winterdam Rhenosterkopdam
Galery
Verwysings
Kategorie:Limpoporiviersytakke Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Riviere in Limpopo