Die Letsitelerivier is 'n takrivier van die Groot-Letabarivier in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Oorsprong Die Letsitelerivier ontspring oos van Magoebaskloof en suid van die groot dorp Tzaneen.
Monding Die Letsitelerivier mond uit in die Groot-Letabarivier net wes van die vrugteboerderydorpie Letsitele.
Sytakke Bob se rivier Letsitole
Sien ook :en:Luvubu and Letaba Water Management Area
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)