Die Makhutswirivier is 'n kleiner takrivier van die Olifantsrivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.

Oorsprong

Roete en takke Die rivier het self drie bene of takke (almal met dieselfde naam), wat soms parallel met mekaar loop, afhangende van die landgebied se kontoer.

Eksterne skakel Google-kaart van die Makhutswi se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)