Gizella Farkas (18 November 1925 in Miskolc – 17 Junie 1996 in Wene) was 'n vroulike tafeltennisspeler uit Hongarye. Van 1947 tot 1960 het sy verskeie medaljes in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste in die Europese Tafeltenniskampioenskap en in die Wêreld Tafeltenniskampioenskap gewen.

Van 1974 tot haar dood het sy in Oostenryk gewoon.

Verwysings

Kategorie:Hongaarse tafeltennisspelers Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1996