Die Mohlapitserivier is 'n kleiner takrivier van die Olifantsrivier in sentraal-Limpopoprovinsie in Suid-Afrika. Dit vloei in 'n suidelike rigting en sluit by die Olifants se linkeroewer aan teen 'n 90° hoek.
Oorsprong Ontspring in die Wolkberg by
Monding
Sytakke Geen noemenswaardig nie
Eksterne skakel Google-kaart van die Mhlapitse se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)